top of page

KINDERBOEKE

Swembadmonster_Felicia Snyman-du Toit

Die swembadmonster

2023

Die Amadidas_Felicia Snyman-du Toit

Die amadidas

2023

Die ware avonture van Adelie en Riley_Die moesters_Felicia Snyman-du Toit

Die moesters

2025

Die Wakker Akkers_Felicia Snyman-du Toit

Die wakker akkers

2025

Die inspirasie
agter die stories 

Die ware avonture van Adelie en Riley is geïnspireer deur my dogter en ons Boston Terrier, Riley.

​

Riley se persoonlikheid, sy ondeundheid en die avonture wat ’n mens saam met ’n hond kan beleef, het die perfekte inspirasie geword vir ’n reeks waarin verbeelding en werklikheid lekker deurmekaarloop.

​

Adelie en Riley beland telkens in ongewone situasies — en natuurlik moet hulle saam ’n plan maak om daaruit te kom!

Ek hoop hierdie stories laat jong lesers lag, wonder en self begin droom oor waarheen hul eie verbeelding hulle kan neem.

Die regte Adelie en Riley

Vir Ouers en Onderwysers

Stories is meer as net lees.

Dit gee kinders die geleentheid om te wonder, te verbeel en saam met karakters nuwe wêrelde te ontdek.

​

Die Die ware avonture van Adelie en Riley-reeks is geskryf vir jong lesers en kan ook lekker gebruik word vir gesprekke en leesaktiwiteite in die klas of by die huis.


’n Leesgids is beskikbaar vir die reeks om ouers en onderwysers te help om die stories verder te verken.

Voorbeeld van die leesgids vir Die ware avonture van Adelie en Riley

ANDER KINDERBOEKE

Benru se boomskok_Felicia Snyan-du Toit

Benru se boomskok

2024

Chloe en die Dino-Baba_Felicia Snyman-du Toit

Chloe en die dino-baba

2026

Hou die spasie dop.

NUWE AVONTURE WAG IN 2027.
bottom of page